Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans Edition) por Dihanna Taute

Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans Edition) por Dihanna Taute
Titulo del libro : Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans Edition)
Fecha de lanzamiento : April 20, 2016
Autor : Dihanna Taute
Número de páginas : 105
Editor : Human & Rousseau

Obtenga el libro de Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans Edition) de Dihanna Taute en formato PDF o EPUB. Puedes leer cualquier libro en línea o guardarlo en tus dispositivos. Cualquier libro está disponible para descargar sin necesidad de gastar dinero.

Dihanna Taute con Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans Edition)

Dis ’n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees. Veral aangesien Lehandi se enigste pel ’n nerd met vlegsels en ’n vispatee-asem is. En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat sy ’n boyfriend kan kry, soos in totally by die drein af is. Al wat haar lewe van verwoesting sal kan red is om Frans Bruwer, met sy breë skouers en donker hare, se hart te verower.
Maar al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek geskryf, kan sy nie help om te wonder hoekom Drayke Hunter, die creep met sy oe-ek’s-blerrie-oulik-houding, haar maar net nie wil uitlos nie.